Springbok

‘n Gedig deur Snyman Guildenstadt

die springbok sloeg
grond rooi van bloed
hiënas laggend alom
blond, haar Afrikaner-hart
verskeur en vertrap
dog vlerk van die Allerhoogste
fyn wit vere
oor haar fyn wit gesig
wit gesig van pyn en smart
grond rooi van bloed
hierdie springbok sloeg